TITUS 3:7
TITUS 3:7 Bybel vir almal (ABA)
God het ons vrygespreek, Hy was genadig vir ons, daarom kan ons weet en seker wees dat ons die ewige lewe sal kry wat God vir ons belowe het.
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat ons, geregverdig deur sy genade, erfgename kan word ooreenkomstig die hoop van die ewige lewe.
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
So is ons dan deur sy genade vrygespreek en het ons erfgename geword van die ewige lewe wat ons verwag.
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So het ons, geregverdig deur sy genade, erfgename geword van die ewige lewe waarop ons hoop.
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat ons geregverdig is deur sy genade, moet ons erfgename word volgens die hoop op die ewige lewe.
Deel
Lees TITUS 3