PSALMS 67:2
PSALMS 67:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag God ons genadig wees en ons seën, mag Hy tot ons redding verskyn, Sela
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag God ons genadig wees en ons seën; mag Hy die lig van sy aangesig by ons laat skyn. •Sela
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:2 Bybel vir almal (ABA)
O God, U moet goed wees vir ons en ons seën, U moet na ons toe kom. Sela
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag God ons genadig wees en ons seën; mag Hy sy aangesig by ons laat skyn! Sela.
Deel
Lees PSALMS 67PSALMS 67:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat u weg op aarde bekend kan word, u reddende gesondheid onder al die nasies.
Deel
Lees PSALMS 67