PSALMS 35:19
PSALMS 35:19 Bybel vir almal (ABA)
U moenie dat my vyande bly is oor wat met my gebeur nie, U moenie dat die mense wat my haat, lekkerkry nie, ek het niks verkeerd gedoen nie.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hulle oor my nie bly wees wat sonder grond my vyande is nie; laat die wat my sonder oorsaak haat, nie met die oë knip nie!
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie dat hulle wat sonder rede my vyande is, hulle verlustig in my leed nie. Moenie dat dié wat my sonder aanleiding haat, hulle verlustig in my leed nie.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat my vyande hulle nie valslik oor my verheug nie, laat hulle wat my sonder rede haat, nie met die oog knik nie
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die wat my vyande is, nie oor my bly wees nie, en laat hulle nie met die oog knip wat my sonder rede haat nie.
Deel
Lees PSALMS 35