PSALMS 20:2
PSALMS 20:2 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat die Here jou sal antwoord Ons bid dat die Here jou sal antwoord op die dag wanneer dit gevaarlik is, op die dag wanneer dit gevaarlik is, ons bid dat die Naam van die God van Jakob ons bid dat die Naam van die God van Jakob jou sal beskerm. jou sal beskerm.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag die HERE u verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm!
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van die God van Jakob u beskerm.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die HERE u antwoord op die dag van benoudheid; mag die Naam van die God van Jakob u beskerm.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Stuur vir jou hulp uit die heiligdom en versterk jou uit Sion
Deel
Lees PSALMS 20