SPREUKE 23:18
SPREUKE 23:18 Bybel vir almal (ABA)
want dan sal dit met jou goed gaan in die tyd wat later kom en jy sal kan aanhou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarlik, daar is 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
dan sal jy 'n toekoms hê en jou hoop sal jou nie ontneem word nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is beslis 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daar is sekerlik 'n einde; en jou verwagting sal nie uitgeroei word nie.
Deel
Lees SPREUKE 23