SPREUKE 14:22-23
SPREUKE 14:22-23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie altyd op kwaad uit is, is op die verkeerde pad; wie goed doen, geniet liefde en trou. Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek.
SPREUKE 14:22-23 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat besluit om slegte dinge te doen, weet nie wat met hulle sal gebeur nie. Mense wat besluit om goeie dinge te doen, doen wat hulle belowe het, hulle verander nie. Wanneer iemand hard werk, dan kry hy baie dinge. Wanneer iemand net praat en niks doen nie, dan bly hy arm.
SPREUKE 14:22-23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verdwaal hulle nie wat onheil bewerk nie? Maar liefde en trou is vir die wat die goeie bewerk. In enige moeitevolle arbeid is voordeel, maar praatjies is net tot gebrek.
SPREUKE 14:22-23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie altyd op kwaad uit is, is op die verkeerde pad; wie goed doen, geniet liefde en trou. Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek.
SPREUKE 14:22-23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is hulle wat kwaad beplan nie op 'n dwaalspoor nie, en is troue liefde en waarheid nie bestem vir hulle wat die goeie beplan nie? In alle harde werk is daar voordeel, maar 'n blote gepraat lei net tot gebrek.
SPREUKE 14:22-23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dwaal hulle nie wat kwaad bedink nie? maar goedertierenheid en waarheid sal wees vir die wat goed bedink. In alle arbeid is daar wins, maar die praat van die lippe neig net tot gebrek.