MARKUS 6:7
MARKUS 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het ook die twaalf dissipels geroep en Hy het hulle na die mense toe gestuur. Hy het gesê hulle moenie alleen gaan nie, hulle moet twee-twee saam gaan. Hy het gesê Hy sal vir hulle krag gee om onrein geeste uit mense uit te jaag.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het die twaalf na Hom geroep en hulle twee-twee begin uitstuur en het hulle mag gegee oor die onreine geeste
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het die twaalf nader geroep en hulle twee-twee begin uitstuur. Hy het aan hulle mag oor onrein geeste gegee.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het die twaalf nader geroep en begin om hulle twee-twee uit te stuur. Hy het vir hulle gesag oor die •onrein geeste gegee.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het die twaalf na hom geroep en hulle twee-twee begin uitstuur; en het hulle mag gegee oor onrein geeste
Deel
Lees MARKUS 6