MIGA 6:4
MIGA 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek het julle uit Egipte gebring, Ek het julle vrygemaak uit die plek waar julle slawe was. Ek het gesê Moses en Aäron en Mirjam moet julle lei.
Deel
Lees MIGA 6MIGA 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, Ek het jou uit Egipteland laat optrek en jou uit die slawehuis losgekoop, en Ek het voor jou uit gestuur Moses, Aäron en Mirjam.
Deel
Lees MIGA 6MIGA 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het jou uit Egipte gebring, Ek het jou uit die plek van slawerny gered, Ek het vir Moses gestuur om jou te lei, ook vir Aäron en Mirjam.
Deel
Lees MIGA 6MIGA 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het jou immers laat optrek uit Egipteland, uit die plek van slawerny het Ek jou losgekoop. Ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.
Deel
Lees MIGA 6MIGA 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek het jou uit Egipteland laat optrek en jou uit die dienshuis verlos; en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.
Deel
Lees MIGA 6