LEVITIKUS 19:13
LEVITIKUS 19:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy mag nie jou naaste uitbuit en beroof nie. Jy mag nie die loon van 'n dagloner deur die nag by jou hou tot die oggend nie.
LEVITIKUS 19:13 Bybel vir almal (ABA)
“Jy mag nie jou naaste verdruk en sy goed vir jouself vat nie. Jy moet elke dag die dagloner se beloning vir hom gee, jy moenie wag tot die volgende dag nie.
LEVITIKUS 19:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag jou naaste nie verdruk of beroof nie. Die dagloner se loon mag by jou nie tot die môre toe bly nie.
LEVITIKUS 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie jou naaste uitbuit of hom beroof nie. Jy mag nie 'n dagloner se loon terughou tot die volgende dag nie.
LEVITIKUS 19:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag jou naaste nie bedrieg nie en hom nie beroof nie