JOB 7:7
JOB 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dink daaraan, o God, dat my lewe maar net 'n asempie is; ek sal nooit weer voorspoed beleef nie.
Deel
Lees JOB 7JOB 7:7 Bybel vir almal (ABA)
Onthou, my lewe is soos die wind, dit sal nie weer goed gaan met my nie.
Deel
Lees JOB 7JOB 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bedink tog dat my lewe wind is; my oog sal die voorspoed nie weer sien nie.
Deel
Lees JOB 7JOB 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dink daaraan dat my lewe maar 'n asem is; my oë sal nie weer iets goeds sien nie.
Deel
Lees JOB 7JOB 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Onthou dat my lewe wind is: my oog sal die goeie nie meer sien nie.
Deel
Lees JOB 7