JOB 17:1
JOB 17:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MY gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek is naby die dood, my lewe is verby, die graf wag vir my.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is gedaan, my tyd is verby, net die graf bly vir my oor.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“My gees is neerslagtig, my dae is uitgedoof; die graf wag op my.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My asem is korrup, my dae is uitgesterf, die grafte is gereed vir my.
Deel
Lees JOB 17