JOHANNES 4:15
JOHANNES 4:15 Bybel vir almal (ABA)
Die vrou sê toe vir Jesus: “Meneer, gee vir my van daardie soort water. Dan sal ek nie weer dors word nie en dan sal ek nie weer hier water moet kom haal nie.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrou sê vir Hom: Here, gee my daardie water, sodat ek nie dors kry en hier hoef te kom skep nie.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vrou het vir Hom gesê: “Meneer, gee vir my van daardie water, sodat ek nie weer dors sal kry en hier hoef te kom water haal nie.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vrou sê vir Hom: “Meneer, gee vir my van daardie water, sodat ek nie dors word en hierheen hoef te kom om te skep nie.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrou sê vir Hom: Meneer, gee my hierdie water, dat ek nie dors het nie en nie hierheen kom om te skep nie.
Deel
Lees JOHANNES 4