JOHANNES 12:31-32
JOHANNES 12:31-32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou kom die oordeel oor hierdie wêreld; nou sal die owerste van hierdie wêreld uitgegooi word buitentoe. En as Ek van die aarde af verhoog is, sal Ek almal na My toe trek.”
JOHANNES 12:31-32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nou het die oordeel oor hierdie wêreld aangebreek; nou sal die heerser van hierdie wêreld uitgedryf word. En as Ek van die aarde af verhoog word, sal Ek almal na My toe trek.”
JOHANNES 12:31-32 Bybel vir almal (ABA)
Nou sal God die mense van die wêreld oordeel. Nou sal Hy die Satan, die leier van die mense van hierdie wêreld, oorwin. Wanneer Ek hoog bo die grond is, dan sal Ek almal nader trek na My toe.”
JOHANNES 12:31-32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou is dit die oordeel van hierdie wêreld, nou sal die owerste van hierdie wêreld buitentoe gedryf word. En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek.
JOHANNES 12:31-32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou kom die oordeel oor hierdie wêreld; nou sal die owerste van hierdie wêreld uitgegooi word buitentoe. En as Ek van die aarde af verhoog is, sal Ek almal na My toe trek.”
JOHANNES 12:31-32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nou het die oordeel oor hierdie wêreld aangebreek; nou sal die heerser van hierdie wêreld uitgedryf word. En as Ek van die aarde af verhoog word, sal Ek almal na My toe trek.”
JOHANNES 12:31-32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou is die oordeel van hierdie wêreld: nou sal die owerste van hierdie wêreld verdryf word. En ek, as ek van die aarde af verhoog word, sal alle mense na my toe trek.
JOHANNES 12:31-32 Die Boodskap (DB)
“Die tyd het gekom dat die mense gaan hoor wie reg en wie verkeerd is. Party mense dink mos die duiwel swaai die septer in die wêreld. Wel, Ek het vir julle nuus. Sy mag is gebreek. Hy het nie meer ’n sê in hierdie wêreld nie. By My gaan julle ware mag sien. Ek gaan opgelig word van die aarde af.