GENESIS 11:2
GENESIS 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Soos wat die mense se woongebied ooswaarts uitgebrei het, het hulle op ’n vlakte in die land Sinar afgekom en daar gaan woon.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het van die ooste getrek en by 'n vallei in die land Babel gekom. Hulle het daar gaan woon.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle 'n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die mense ooswaarts getrek het, het hulle uitgekom by 'n vlakte in Sinar en daar gaan woon.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met hulle trek na die ooste kom hulle toe af op 'n vallei in die land Sinar en gaan woon daar.
Deel
Lees GENESIS 11