ESEGIËL 1:19
ESEGIËL 1:19 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die diere beweeg, dan het die wiele langs hulle ook beweeg, en wanneer die diere in die lug opgaan, dan het die wiele ook opgegaan.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as die wesens gaan, gaan die wiele naasaan hulle; en as die wesens hulle van die grond af ophef, word die wiele opgehef.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer die wesens beweeg het, het die wiele saam met hulle beweeg, en wanneer die wesens van die grond af opgestyg het, het die wiele ook opgestyg.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer die wesens beweeg, het die wiele langs hulle beweeg, en wanneer die wesens van die grond af opstyg, het die wiele saam opgestyg.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as die lewende wesens getrek het, het die wiele by hulle gegaan; en as die lewende wesens van die aarde af opgelig is, het die wiele opgelig.
Deel
Lees ESEGIËL 1