EKSODUS 3:21
EKSODUS 3:21 Die Boodskap (DB)
Ek sal ook die houding van die Egiptenaars teenoor julle verander. Wanneer julle eendag uit die land wegtrek, moet julle nie sonder geskenke weggaan nie.
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:21 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal dan die Egiptenaars vriendelik maak teenoor julle, sodat julle iets sal hê om saam te neem wanneer julle weggaan.
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal aan hierdie volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars; en as julle dan trek, moet julle nie met leë hande trek nie
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal ook sorg dat die Egiptenaars goed doen aan hierdie volk van My, sodat, as julle uiteindelik wegtrek, julle nie met leë hande sal gaan nie.
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal sorg dat die Egiptenare hierdie volk goedgesind is, sodat wanneer julle gaan, julle nie met leë hande sal gaan nie.
Deel
Lees EKSODUS 3