DEUTERONOMIUM 28:6
DEUTERONOMIUM 28:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geseënd sal jy wees by jou ingang, en geseënd sal jy wees by jou uitgang.
DEUTERONOMIUM 28:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Geseënd sal jy wees wanneer jy terugkeer en geseënd sal jy wees wanneer jy uittrek.
DEUTERONOMIUM 28:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd sal jy wees as jy ingaan, en geseënd sal jy wees as jy uitgaan.