2 KONINGS 21:11
2 KONINGS 21:11 Bybel vir almal (ABA)
“Koning Manasse van Juda het hierdie slegte dinge gedoen. Die Amoriete wat voorheen in die land was, het slegte dinge gedoen, maar Manasse het slegter dinge gedoen as die Amoriete. Hy het die mense van Juda ook sonde laat doen met sy afgode.
2 KONINGS 21:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie gruwels gedoen het — erger as alles wat die Amoriete gedoen het wat voor hom was, en selfs Juda laat sondig het deur sy drekgode
2 KONINGS 21:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Omdat koning Manasse van Juda hierdie afskuwelike dinge gedoen het en erger aangegaan het as al die Amoriete voor sy tyd, en hy ook vir Juda laat sondig het met sy stinkende afgode
2 KONINGS 21:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie afstootlike dinge gedoen het – hy het meer kwaad gedoen as alles wat die Amoriete voor hom gedoen het, en hy het ook Juda laat sondig met sy afgodsbeelde
2 KONINGS 21:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie gruwels gedoen het en goddeloos gedoen het bo alles wat die Amoriete gedoen het wat voor hom was, en Juda ook met sy drekgode laat sondig het.