1 KORINTIËRS 10:12
1 KORINTIËRS 10:12 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, iemand wat dink dat hy nooit sonde sal doen nie, moet oppas dat hy nie begin om sonde te doen nie.
1 KORINTIËRS 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.
1 KORINTIËRS 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.
1 KORINTIËRS 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom moet hy wat dink hy staan, oppas dat hy nie val nie!
1 KORINTIËRS 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom moet hy wat meen dat hy staan, oppas dat hy nie val nie.