ROMEINE 5:3, 4
ROMEINE 5:3 AFR83
Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding
ROMEINE 5:4 AFR83
en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop