SPREUKE 4:10-13

SPREUKE 4:10-13 AFR83

Luister, my seun, en aanvaar wat ek jou sê; dit sal jou lewensjare baie maak. Ek sal jou leer wat die pad van die wysheid is en jou die regte koers laat loop. As jy loop, sal daar niks in jou pad wees nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. Hou vas aan wat ek jou leer, moet dit nie laat los nie; bly daarby, want dit is jou lewe.

Video for SPREUKE 4:10-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 4:10-13