SPREUKE 2:20-22

SPREUKE 2:20-22 AFR83

Loop jy liewer die pad van die goeie mense, bly op die paaie van die regverdiges, want die opregtes sal die land bly bewoon, dié wat onberispelik leef, sal ongehinderd gelaat word, maar slegte mense sal weggevee word uit die land, bedrieërs sal uitgeroei word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 2:20-22