MATTEUS 5:2, 8-10

MATTEUS 5:2 AFR83

en Hy het hulle geleer en gesê

MATTEUS 5:8-10 AFR83

Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien. Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.