JOB 9:7-8

JOB 9:7-8 AFR83

Hy gee opdrag aan die son en dit kom nie op nie, Hy verseël die sterre en hulle skyn nie. Hy het die hemel soos 'n tent gespan, Hy alleen, en Hy hou die golwe van die see in bedwang.