“Jy moet dwarslatte van doringhout maak, vyf vir die rame van die een kant van die tabernakel en vyf vir dié van die ander kant, en ook nog vyf dwarslatte vir die agterkant, die westekant van die tabernakel. Die middelste dwarslat moet in die middel van die rame dwarsdeur loop van die een kant af tot by die ander kant. “Trek die rame met goud oor en maak vir hulle goue ringe om die dwarslatte deur te steek. Die dwarslatte moet ook met goud oorgetrek word. Jy moet die tabernakel oprig presies volgens die plan wat op die berg vir jou gewys is.
Lees EKSODUS 26
Deel
Vergelyk alle weergawes: EKSODUS 26:26-30
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's