2 JOHANNES 1:1-4

2 JOHANNES 1:1-4 AFR83

Van die oudste. Aan die uitverkore vrou en aan haar kinders. Ek het julle waarlik lief, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid ken, omdat die waarheid in ons bly en ewig by ons sal wees. Die genade, barmhartigheid en vrede wat van God die Vader kom en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal by ons wees wat in die waarheid en die liefde is. Ek was baie bly toe ek van jou kinders teëgekom het wat in ooreenstemming met die waarheid lewe, volgens die gebod wat ons van die Vader ontvang het.

Video for 2 JOHANNES 1:1-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 JOHANNES 1:1-4