1 TESSALONISENSE 5:14-17

1 TESSALONISENSE 5:14-17 AFR83

Ons druk julle dit op die hart, broers: Wys die leeglêers onder julle tereg, praat die kleinmoediges moed in, help die swakkes, wees met almal geduldig. Sorg dat niemand 'n ander mens kwaad vir kwaad vergeld nie. Beywer julle liewer altyd vir die belange van julle medegelowiges en van alle mense. Wees altyd bly. Bid gedurig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TESSALONISENSE 5:14-17