YouVersion Logo
Search Icon

1 KORINTIËRS 12:25, 26, 27

1 KORINTIËRS 12:25 AFR83

sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sou wees nie, maar dat die lede gelyke sorg vir mekaar dra.

1 KORINTIËRS 12:26 AFR83

As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.

1 KORINTIËRS 12:27 AFR83

Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan.

Video for 1 KORINTIËRS 12:25-27