Psalms 68:6

Psalms 68:6 DB

God is ’n Vader vir swak mense, vir kinders wat nie ouers het nie. Hy staan aan die kant van hulpelose weduwees. Hy beskerm hulle. Daar uit sy hemelse woning wat eenkant is, steek God sy hand uit na swak mense.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 68:6