’n Mens ervaar die teenwoordigheid van die grote God bo die geruis van die magtige see. Sy stem is soos die donder wat daar slaan. Hy heers oor alle magte. As Hy praat, gebeur dit net so ... Wie kan dan teëpraat? Dis die Koning wat daar praat!
Lees Psalms 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 29:3-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's