Psalms 24:10

Psalms 24:10 DB

Wie is Hy presies, hierdie magtige Koning? Dit is die Here. Niemand is sterker as Hy nie. Niemand kan eens naastenby by Hom kers vashou nie. Hy is die Koning.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 24:10