Spreuke 14:22-23

Spreuke 14:22-23 DB

Wie net slegte dinge dink, raak naderhand die pad heeltemal byster. Diegene wat net goeie dinge wil doen, ontvang baie liefde en ondersteuning. Harde werk het sy voordele. Praatjies bring jou nie ver nie.