Lukas 4:25

Lukas 4:25 DB

Kyk maar net na julle eie geskiedenis, dan sal julle sien Ek praat die waarheid. Vat nou maar vir Elia. In sy tyd was daar ’n baie groot hongersnood in Israel. ’n Volle drie en ’n half jaar lank het die mense doodgegaan van die honger.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 4:25