Jesaja 5:22

Jesaja 5:22 DB

Met die helde van die drankbottels wat spog oor hoe goed hulle hulle drank kan vat, sal dit baie swaar gaan.