Eksodus 36:8-9

Eksodus 36:8-9 DB

Elkeen wat kon help, het saamgewerk. Hulle het die onderste laag van die dak uit tien stukke materiaal van fyn linne gemaak waarin blou, pers en bloedrooi draad ingeweef was en waarop figure met vlerke geborduur was. Elkeen van hierdie tien stukke was presies ewe groot. Elkeen was veertien meter lank en twee meter breed.