1 Konings 18:31

1 Konings 18:31 DB

Hy het twaalf groterige klippe gevat en dit opmekaargestapel. Die twaalf klippe moes die mense aan die twaalf stamme herinner, asook aan Jakob, wie se naam na Israel verander is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 18:31