JEREMIA 11:3-4

JEREMIA 11:3-4 AFR53

en sê vir hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Vervloek is die man wat nie luister nie na die woorde van hierdie verbond wat Ek julle vaders beveel het op die dag toe Ek hulle uit Egipteland, uit die ystersmeltoond, uitgelei het met die woorde: Luister na my stem en doen die woorde net soos Ek julle beveel; dan sal julle vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 11:3-4