EXODUS 20:12-13

EXODUS 20:12-13 AFR53

Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee. Jy mag nie doodslaan nie.

Video vir EXODUS 20:12-13