DEUTERONÓMIUM 24:8

DEUTERONÓMIUM 24:8 AFR53

Neem jou in ag by die plaag van melaatsheid om baie noukeurig te handel volgens alles wat die Levitiese priesters julle sal leer; soos ek hulle beveel het, moet julle dit sorgvuldig hou.