II KONINGS 6:6

II KONINGS 6:6 AFR53

En die man van God vra: Waar het dit geval? En toe hy hom die plek wys, het hy 'n stok afgesny en dit daarheen gegooi en die yster bo laat drywe.