II KORINTHIËRS 3:2-3

II KORINTHIËRS 3:2-3 AFR53

Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense; omdat julle duidelik 'n brief van Christus is deur ons diens berei, geskrywe nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op die vleestafels van die hart.

Video for II KORINTHIËRS 3:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KORINTHIËRS 3:2-3