Markus 14:20-21

Markus 14:20-21 CAB23

En hy antwoord en sê vir hulle: Dit is een van die twaalf wat saam met my in die skottel doop. Die Seun van die mens gaan wel weg, soos van Hom geskrywe is, maar wee die mens deur wie die Seun van die mens verraai is! goed was dit vir daardie man as hy nooit gebore was nie.