Matteus 2:19-20

Matteus 2:19-20 CAB23

Maar toe Herodes dood was, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef in Egipte, en gesê: Staan op en neem die kindjie en sy moeder en gaan na die land van Israel, want hulle is dood wat die lewe van die kindjie gesoek het.