Lukas 22:31-32

Lukas 22:31-32 CAB23

En die Here sê: Simon, Simon, kyk, die Satan het jou begeer om jou soos koring te sif. Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy jou bekeer, versterk jou broeders.