Lukas 22:10-12

Lukas 22:10-12 CAB23

En Hy sê vir hulle: Kyk, as julle in die stad ingaan, sal 'n man julle ontmoet wat 'n kruik water dra; volg hom in die huis waar hy ingaan. En julle moet vir die eienaar van die huis sê: Die Meester sê vir jou: Waar is die gastekamer waar Ek die pasga saam met my dissipels sal eet? En hy moet jou 'n groot bovertrek wys wat toegerus is; maak daar gereed.

Video for Lukas 22:10-12