Hebreërs 6:11-12

Hebreërs 6:11-12 CAB23

En ons wil hê dat elkeen van julle dieselfde ywer aan die dag lê tot die volle sekerheid van hoop tot die einde toe: sodat julle nie traag moet wees nie, maar navolgers van hulle wat deur geloof en lankmoedigheid die beloftes beërwe.

Video for Hebreërs 6:11-12