Genesis 41:12

Genesis 41:12 CAB23

En daar was by ons 'n jongman, 'n Hebreër, dienaar van die owerste van die lyfwag; en ons het hom dit vertel, en hy het ons drome vir ons uitgelê; vir elkeen volgens sy droom het hy uitgelê.

Video for Genesis 41:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 41:12