Eksodus 29:45-46

Eksodus 29:45-46 CAB23

En Ek sal onder die kinders van Israel woon en vir hulle 'n God wees. En hulle sal weet dat Ek die HERE hulle God is wat hulle uit Egipteland uitgelei het, dat Ek onder hulle kan woon: Ek is die HERE hulle God.