Eksodus 20:12-13
Eksodus 20:12-13 CAB23
Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God jou gee. Jy mag nie doodslaan nie.