Efesiërs 1:7-9

Efesiërs 1:7-9 CAB23

In wie ons die verlossing het deur sy bloed, die vergewing van sondes na die rykdom van sy genade; Waarin Hy oorvloedig is teenoor ons in alle wysheid en verstand; Deur aan ons die verborgenheid van sy wil bekend te maak, volgens sy welbehae wat Hy in homself voorgeneem het.